• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Bok van Blerk - De la Rey

    Просмотров: 93
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Bok van Blerk - De la Rey, а также перевод песни и видео или клип.
    Op 'n berg in die nag
    Lê ons in die donker en wag.
    In die modder en bloed lê ek koud,
    Streepsak en reën kleef teen my.

    En my huis en my plaas - tot kole verbrand,
    Sodat hulle ons kan vang!
    Maar daai vlamme en vuur brand nou diep,
    Diep binne my...

    De la Rey, de la Rey!
    Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
    Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val,
    Generaal de la Rey!

    Oor die khakies wat lag:
    'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag,
    En die kranse lê hier teen ons rug...
    Hulle dink dis verby!

    Maar die hart van 'n Boer
    Lê dieper en wyer -
    Hulle gaan dit nog sien!
    Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal!

    De la Rey, de la Rey!
    Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
    Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val,
    Generaal de la Rey.

    Want my vrou en my kind
    Lê in 'n kamp en vergaan,
    En die khakies se murg loop
    Oor 'n nasie wat weer op sal staan!

    De la Rey, de la Rey!
    Sal jy die Boere kom lei, de la Rey, de la Rey?
    Generaal, generaal, soos een man, sal ons om jou val,
    Generaal de la Rey.

    Generaal, generaal, sal jy die Boere kom haal?

    Смотрите также:

    Все тексты Bok van Blerk >>>

    OP -н Берг в пресс-формы клячи
    Ле дополнений в пресс-формы Donker EN шутник .
    В штампа моддер EN Bloed Ле ек КОУД ,
    Streepsak EN Reen Клиф подросток мой .

    En моей Huis ан моих plaas - малыш Коле verbrand ,
    Sodat Hulle дополнения кан Ванг !
    Маар daai vlamme EN vuur бренд ноу Дип ,
    Дип binne мой ...

    Де ла Рей -де- ла- Рей !
    Сал Ян умереть Boere Ком леев , Де Ла Рей, де ла Рей ?
    Generaal , Generaal , SOOS ееп человек , соль возбуждает ом Jou вал,
    Generaal де ла Рей !

    Oor умереть khakies Ват отставание :
    н Handjie ван ONS подростков -н Хеле Гроот MAG,
    En штампа kranse Le Хир подростков дополнений ковер ...
    Hulle Динка на сей verby !

    Маар умереть Харт ван -н Бур
    Ле dieper EN WyeR -
    Hulle Gaan дит Ног Син !
    Op ' N перд ком HY -ан- умирают Leeu ван умереть Wes Трансвааль !

    Де ла Рей -де- ла- Рей !
    Сал Ян умереть Boere Ком леев , Де Ла Рей, де ла Рей ?
    Generaal , Generaal , SOOS ееп человек , соль возбуждает ом Jou вал,
    Generaal -де-ла -Рей .

    Хочу, чтобы мои vrou EN моего вида
    Ле в н Камп EN vergaan ,
    En умереть khakies SE Murg цикл
    Oor -н nasie Ват Weer оп сал staan ​​!

    Де ла Рей -де- ла- Рей !
    Сал Ян умереть Boere Ком леев , Де Ла Рей, де ла Рей ?
    Generaal , Generaal , SOOS ееп человек , соль возбуждает ом Jou вал,
    Generaal -де-ла -Рей .

    Generaal , Generaal , соль JY умереть Boere Ком hääl ?

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет