Текст песни Bok van Blerk en Steve Hofmeyr - Pa En Seun
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
Bok: Ek staan hier alleen langs jou graf. En ek wens so graag jy was nog hier. Dat ons net kon praat, en ons trots laat vaar. En ek net jou pa kon wees. Steve: Net die beste wil ek vir jou hê. Maar daai woorde was nooit net gesê. En hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min. Om oor te begin. Albei: Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind. Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Die Here het jou my geleen. Bok: Jou woorde draai steeds in my, kop. Daar is soveel wat ek pa nog wou vra, Maar eendag moes jy, ook 'n pa word my kind. En dan sou jy alles verstaan. Steve: Soos 'n pa wat sy lewe sou gee. Met sy trane die see weg sou vee. Maar hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min. En niks maak meer sin. Albei: Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In Jou het ek lewe gevind. Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Steve: Die Here het jou my geleen. Bok: Toe in die nag het Hy jou kom haal. En in my smart besef ek te laat. Steve: Jy't my altyd gedra, maar ek bly nog jou pa. Bok: Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind. Steve: Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Albei: Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Die Here het jou my geleen. Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? |
|
Бок :
Ek staan Хир Alleen Langs Jou Граф.
En ек Wens так graag JY был нагель Иер .
Dat ONS чистый Кон Praat , ан дополнения рыси Laat Väär .
En эк чистый Jou годовых гу Wees .
Стив:
Чистая умирают Beste Виль ек Вир Jou он.
Маар daai woorde был Nooit чистая GESE .
En HIER Waar JY Le Мои Seun сладким эк умереть TYD был тэ мин.
Om OOR те начать.
Albei :
SE мой, мотыга SE -н годовых вир сы Seun ?
В Jou хет ек Леве gevind .
Ek Het Jou охотно , JY мой вид , JY мой вид .
SE мой, мотыга слово « п ра так Alleen ?
Dit voel Шоош мой enigste Seun .
Умереть здесь гет Джоу мой Гелен .
Бок :
Jou woorde draai кони в моей , коп .
Daar является soveel Ват ек годовых Ног Wou вра ,
Маар eendag МОН JY , крюка н годовых слово мой вид .
En дан Су JY Alles verstaan .
Стив:
Шоош 'N годовых Ват SY LEWE Су Джи .
Встретил SY Trane умереть увидеть Weg Су Vee .
Маар Хир Waar JY Ле мой Seun Weet ек умирают TYD был TE мин .
En Никс Маак Meer грех.
Albei :
SE мой, мотыга SE -н годовых вир сы Seun ?
В Jou Het эк Леве gevind .
Ek Het Jou охотно , JY мой вид , JY мой вид .
SE мой, мотыга слово « п ра так Alleen ?
Dit voel Шоош мой enigste Seun .
Стив:
Умереть здесь гет Джоу мой Гелен .
Бок :
ОО умирают пилить хет Хай Jou Ком hääl .
En в мой умный besef ек те Laat .
Стив:
Jy't мой altyd gedra , Маар ек Блай Ног Jou годовых .
Бок :
SE мой, мотыга SE -н годовых вир сы Seun ?
В Jou хет ек Леве gevind .
Стив:
Ek Het Jou охотно , JY мой вид , JY мой вид .
Albei :
SE мой, мотыга слово « п ра так Alleen ?
Dit voel Шоош мой enigste Seun .
Умереть здесь гет Джоу мой Гелен .
SE мой, мотыга SE -н годовых вир сы Seun ?