Текст песни Bok van Blerk - Afrikanerhart
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke Boer en kind en vrou ‘n Oormag kwyt nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val ‘n donker wolk Oor die toekoms van ons volk En veg ons nie sal ons verdwyn By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein Trek ons die lyn. Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. As jy my vra sal ek jou sê Hoê deep my hart se wortels lê As jy my vra sal ek jou wys Dis my grond hier in my vuis Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. Al breek die hel agter ons los En al stort die hemel neer Hou die lyn en staan jou man Dis hier waar ons hul kan keer Staan vas, Suid-Afrika! Staan vas, Suid-Afrika! Kom Boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die khakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. Ja, as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur my Afrikanerhart. Смотрите также:
Все тексты Bok van Blerk >>> |
|
В vuur EN Bloed Винды эк моей Ноу
Сус Эльке Бур EN вид ванной vrou
Н Oormag kwyt ноу OOR дополнений земли
Staan gewapen малыш умирает TAND
SY skadu Val 'N Donker Волк
Oor умереть toekoms ван дополнений Volk
En овощи дополнений ние сал дополнения verdwyn
По Magersfontein , по Magersfontein , по Magersfontein
Trek дополнения умереть Лин .
Ком Boerekrygers Wees Nou helde
Die даг ван rekenskap является Хир
Die Vyand Яаг ноу OOR ONS Вельде
Staan Jou человек подросток канон себе vuur
Die khakies Виль дополнения волк verower
Belowe pyn EN умный
Маар , как Ян skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур мой Afrikanerhart .
Как JY моей вра сал ек Джоу SE
¯hoe глубоко мой олень себе wortels Ле
Как JY моей вра сал ек Джоу WYS
DIS мой GROND HIER в моих vuis
Ком Boerekrygers Wees Nou helde
Die даг ван rekenskap является Хир
Die Vyand Яаг ноу OOR ONS Вельде
Staan Jou человек подросток канон себе vuur
Die khakies Виль дополнения волк verower
Belowe pyn EN умный
Маар , как Ян skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур мой Afrikanerhart .
Аль breek умирают HEL agter дополнений лос
En аль Stort умирают Хемель нер
Хоу умереть Лин EN staan Jou человек
Dis Хир Waar дополнения Hul кан Кир
Staan VAS , Suid - Afrika !
Staan VAS , Suid - Afrika !
Ком Boerekrygers Wees Nou helde
Die даг ван rekenskap является Хир
Die Vyand Яаг ноу OOR ONS Вельде
Staan Jou человек подросток канон себе vuur
Die khakies Виль дополнения волк verower
Belowe pyn EN умный
Маар , как Ян skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур мой Afrikanerhart .
Ja, как Ян skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур
Как JY skiet , skiet мой деур мой Afrikanerhart .