Текст песни EDEN - Maak Nie Saak Nie
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
|
So ver soos die son van die maan en die sterre is Soos die stad se geraas van die berge is Dis hoe ver Hoe ver jy van my is Meer as die asem wat my aan die lewe hou As die wolke wat saam aan ‘n storm bou Soveel meer Is hoe ek jou nou mis Maak nie saak hoe hoog die berge is nie Maak nie saak hoe ver jy van my is nie Dit maak nie saak hoe diep die waters is nie Ek sal klim, ek sal vasklou, ek sal loop sonder ophou Ek sal swem deur storm waters tot by jou So lank soos die aarde wat draai tot in ewigheid Tot die see en die sand van mekaar sal wyk Dis hoe lank Ek by jou sal bly En weet tot die einde van tyd aan ons deure klop En die laaste seisoen tot sy einde kom Sal jy weet Dat jy was nooit alleen Maak nie saak hoe hoog die berge is nie Maak nie saak hoe ver jy van my is nie Dit maak nie saak hoe diep die waters is nie Ek sal klim, ek sal vasklou, ek sal loop sonder ophou Ek sal swem deur storm waters tot by jou Ek sal jou my alles gee, my hart, my siel, my elke tree En oral waar jy gaan weet net my hart is altyd daar Maak nie saak hoe hoog die berge is nie Maak nie saak hoe ver jy van my is nie Dit maak nie saak hoe diep die waters is nie Ek sal klim, ek sal vasklou, ek sal loop sonder ophou Ek sal swem deur storm waters Maak nie saak hoe hoog die berge is nie Maak nie saak hoe ver jy van my is nie Dit maak nie saak hoe diep die waters is nie Ek sal klim, ek sal vasklou, ek sal loop sonder ophou Ek sal swem deur storm waters tot by jou Смотрите также:Все тексты EDEN >>> |
|
Как солнце далеко от луны и звезд,
Как городской шум далек от гор —
Так же далеко,
Так же далеко ты от меня.
Сильнее, чем дыхание, что дарует мне жизнь,
Как облака, что, сгущаясь, рождают бурю —
Настолько сильнее,
Настолько сильно я скучаю по тебе сейчас.
Как бы ни были высоки горы,
Как бы далеко ты ни был от меня,
Неважно, как глубоки воды —
Я буду карабкаться, я буду держаться, я буду идти без остановки.
Я поплыву сквозь бурные воды — к тебе.
Столь же долго, сколь вечно вращается Земля,
Пока море и песок не разлучатся друг с другом —
Столь же долго
Я буду рядом с тобой.
И знай: пока конец времен не постучит в наши двери,
Пока не завершится последний из сезонов —
Ты будешь знать,
Что никогда не был одинок.
Как бы ни были высоки горы,
Как бы далеко ты ни был от меня,
Неважно, как глубоки воды —
Я буду карабкаться, я буду держаться, я буду идти без остановки.
Я поплыву сквозь бурные воды — к тебе.
Я отдам тебе всё: свое сердце, свою душу, каждый свой шаг.
И куда бы ты ни направился — просто знай: мое сердце всегда там.
Как бы ни были высоки горы,
Как бы далеко ты ни был от меня,
Неважно, как глубоки воды —
Я буду карабкаться, я буду держаться, я буду идти без остановки.
Я поплыву сквозь бурные воды.
Как бы ни были высоки горы,
Как бы далеко ты ни был от меня,
Неважно, как глубоки воды —
Я буду карабкаться, я буду держаться, я буду идти без остановки.
Я поплыву сквозь бурные воды — к тебе.
