• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Karen Zoid - Katriena

    Просмотров: 6
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Karen Zoid - Katriena, а также перевод песни и видео или клип.
    Sy Stap Deur Die Bos
    deur Die Enkelvoetpad
    sy Stap Deur Die Bos
    deur Die Eensame Dag
    die Stilte Wat Roep Soos Die Mens Se Verlange
    die Mens Se Verlange
    alleen Met Slentergang
    katriena, Katriena, Katriena Katryn
    is Lief Vir Haar Lewe
    en Lief Vir Haar Wyn (X2)

    sy Deel In Haar Pad
    met Die Heroinmonster
    sy Voel Hoe Sy Asem
    in Haar Ore Fluister
    sy Sien
    sy Versteen
    as Die Lewe Wyk
    as Die Lewe Wyk
    na Die Ewigheid

    katriena, Katriena, Katriena Katryn
    wees Lief Vir Jou Lewe
    wees Lief Vir Jou Wyn (X2)

    sy Voel Hoe ‘n Rilling
    in Haar Rug Afwriemel
    sy Sien Hoe Die Engel
    van Die Dood Vir Haar Staar

    die Stilte Word Warm
    die Lewe Word Donker
    die Wereld Word Donker
    as Sy Dood Neer Slaan

    katriena, Katriena, Katriena, Katriena Katryn
    was Lief Vir Haar Lewe
    was Lief Vir Haar Wyn (X2)

    katriena Heroina
    katriena Amfetamina
    katriena Kokaina
    katriena

    liefde Het ‘n Lettergreep

    katriena Katriena Katryn
    was Lief Vir Haar Lewe
    en Bietjie Vir My

    katriena Katriena Katryn
    was Te Opgevang
    in Haar Sadness En Pyn

    Смотрите также:

    Все тексты Karen Zoid >>>

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет