• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Kurt Darren - Af en Af

    Просмотров: 21
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Kurt Darren - Af en Af, а также перевод песни и видео или клип.
    Oesters sjampaign
    kerse op die kantlyn
    vyf en twintig rose
    om die rooiwyn loftus
    Versfeld was nog nooi
    t so lekker soos nou nie.
    Net jy en ek die wagte by
    die hek ek moes nou wraggies
    elke liewe toutjie trek om hierdie
    aand te reël maar niks is ooit te veel
    vir jou nie, en nou begin die aksie liefie

    (Chorus)
    Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand
    Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart. Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja" in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief maar nou begin die aksie liefie
    (Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand

    Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou. En nou begin die aksie liefie
    (Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand

    Смотрите также:

    Все тексты Kurt Darren >>>

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет