Текст песни Loki Rothman feat. Die Heuwels Fantasties - Nog Een
Просмотров: 1
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
На этой странице находится текст песни Loki Rothman feat. Die Heuwels Fantasties - Nog Een, а также перевод песни и видео или клип.
|
So ek drink maar nog een Dit maak dit makliker vir nou So ek drink maar net nog een Soos die ys het jy verdwyn En ek probeer jou uit my kop te kry Want ek dink die hele vokken tyd aan jou En ek probeer net my pose te hou Ek sukkel om voor drie my oë toe te maak Beweeg aan met een of ander vreemdeling Ek sukkel nog steeds om uit die bed te klim So ek drink maar nog een So ek drink maar nog een So ek vat maar die langpad huis toe Kort net 'n bietjie musiek Vat jy ook nog die langpad huis toe? As die son weer verdwyn Sukkel hulle om my uit die kroeg te kry Want ek dink die hele vokken tyd aan jou En ek probeer net my pose te hou Ek sukkel om voor drie my oë toe te maak Beweeg aan met een of ander vreemdeling Ek sukkel nogsteeds om uit die bed te klim So ek drink maar nog een So ek drink maar nog een Nog een So ek drink maar nog een Nog een Ek sukkel want jy's in my kop Wonder hoe't ons dit opgevok? Al wat oor bly is jy So ek drink maar nog een Wonder wanneer gaan dit moet stop? Ek's moeg, ek's uit, ek's klaar, ek's dronk En jou foon hou net aan lui Want ek probeer van jou en als vergeet Al die pleisters raak op en dit tap my leeg Want jy hou net aan in my hart in steek So ek drink maar nog een So ek drink maar nog een Want ek dink die hele vokken tyd aan jou En ek probeer net my pose te hou Dis twee uur en die bar is besig om toe te maak So ek drink maar nog een Uit saam met een of ander vreemdeling More sukkel ek weer om uit die bed te klim So ek drink maar nog een So ek drink maar nog een Nog een So ek drink maar nog een Nog een So ek drink maar nog een Dit maak dit makliker vir nou |
|
