Текст песни Piet Smit, Danie Botha - Huise Van Glas
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
|
Kyk die mense in die strate Dokters, staatsamptenare Almal dra geheime in die mou Soos papierpoppe op kaarte Word ons leeg en sonder harte En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Kyk die nuus in die koerante Oordeel van alle kante Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil En die mense praat en skinder Oor die dinge wat hul hinder Maak nie saak wie huil nie dis die styl Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Sê my waar is die broederliefde Dalk gesteel deur die nagdiewe En al wat nou nog oorbly is verwyte en kritiek Waarom sien ons die splint In 'n ander een se oog En staar ons altyd blind in die van ons Dieselfde son wat daar skyn Gee aan almal deel van hom O moet nie oordeel nie Wys nie 'n vinger nie Ons almal woon in huise van glas Ons almal woon in huise van glas Смотрите также:
Все тексты Piet Smit, Danie Botha >>> |
|
Посмотрите на людей на улицах
Врачи, государственные служащие
Все носят секреты в рукаве
Как бумажные куклы на карточках
Мы становимся пустыми и бессердечными
И никто больше не доверяет друг другу
Почему мы видим занозу
В чужом глазу
И всегда слепо смотрим в свой
То же самое солнце, которое там светит
Дайте всем его долю
О, не судите
Не указывайте пальцем
Мы все живем в домах из стекла
Смотрите новости в газетах
Суждение со всех сторон
Может быть, скрывается чувство вины
И люди говорят и сплетничают
О том, что их беспокоит
Неважно, кто плачет, это их стиль
Почему мы видим занозу
В чужом глазу
И всегда слепо смотрим в свой
То же самое солнце, которое там светит
Дайте всем его долю
О, не судите
Не указывайте пальцем
Мы все живем в домах из стекла
Расскажите Где же братская любовь?
Возможно, украденная ночными ворами.
И всё, что осталось, — это упреки и критика.
Почему мы видим осколок в чужом глазу?
И всегда слепо смотрим в свой собственный.
То же самое солнце, что светит там,
даёт всем свою долю.
О, не судите.
Не указывайте пальцем.
Мы все живём в домах из стекла.
Мы все живём в домах из стекла.
