Текст песни Rina Hugo - Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed
Просмотров: 1
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
На этой странице находится текст песни Rina Hugo - Heer, Ek Hoop Die Dag Is Goed, а также перевод песни и видео или клип.
|
Heer ek hoop die dag is goed ‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed Maar Heer ek hoop die dag is goed Heer het U my dalk vergeet? Ek bid oor dit wat U alleen van weet En as ek U dan in gebed ontmoet Hoop ek U maak my dag ook goed Ek soek nie rykdom nie of roem o Heer Veel eerder sal ek van U wysheid leer Maar as dit oggend in die ooste raak Sal U dit ‘n mooi dag maak Heer ek hoop die dag is goed ‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed Maar Heer ek hoop die dag is goed U is die Koning wat oor tyd regeer En ek kom vra maar net ‘n bietjie minder seer Die bose val ons aan met al sy mag Maar Heer U's die grooter krag Heer ek hoop die dag is goed ‘n Nuwe more gaan ons weer ontmoet U weet hoe swak ek is, hoe sonder moed Maar Heer ek hoop die dag is goed Heer ek hoop die dag is goed Смотрите также:
Все тексты Rina Hugo >>> |
|
