Текст песни Wanda De Kock - Al Die Lof Aanbidding En Ere
Просмотров: 1
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
На этой странице находится текст песни Wanda De Kock - Al Die Lof Aanbidding En Ere, а также перевод песни и видео или клип.
|
Ons is ‘n oomblik, U is vir altyd God van die eeue, God voor die tyd Ons is ‘n asem, U is vir ewig U wat ons lief het altyd getrou Heilig Heilig Heer God Almagtig Waardig is die Lam wat regeer Al die lof, aanbidding en ere Kom U toe o Heer Kom U toe o Heer Ons is gebroke, U die Geneser Jesus, Verlosser, Redder en vriend Ons vra die vrae, U is die Antwoord Ons die verdwaaldes, U is die Weg Heilig Heilig Heer God Almagtig Waardig is die Lam wat regeer Al die lof, aanbidding en ere Kom U toe o Heer Kom U toe o Heer Heilig Heilig Heer God Almagtig Waardig is die Lam wat regeer Al die lof, aanbidding en ere Kom U toe o Heer Kom U toe o Heer |
|
