• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Bok van Blerk - So Waai Die Wind

    Просмотров: 29
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Bok van Blerk - So Waai Die Wind, а также перевод песни и видео или клип.
    My oupa raak te oud vir al sy kwale,
    En hy raak ook soms beneuk, maar daars 'n goeie man,
    En hy nader 86,
    En deur die lyne van sy oë,
    Deur die oorloë van verandering,
    Kan jy sien hy's nou gedaan,
    En sy oë word gou weer lig,
    En ek sien daar kom 'n storie,
    Van die jare toe ons mense vir beskerming gepleit het,
    Was 'n broederbond gebore,
    En hy sien my oë frons,
    Maar die vuur van al die jare,
    Loop steeds nog deur sy are.

    En so waai die wind, my kind,
    En so waai die wind, ons blind,
    En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,
    Maar dis diep in jou gebore,
    Dat niks is ooit verlore.

    En hy vra my deur die stories van hoe gaan dit nog op Maties,
    En of ons nog ons taal praat want hy weet dis uit ons boeke,
    En hy wens vir my 'n vrou toe,
    Wat die haat 'n bietjie stil kan maak,
    Want dit loop mos deur ons are,
    Word net sterker deur die jare,

    En so waai die wind, my kind,
    En so waai die wind, ons blind,
    En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,
    Maar dis diep in jou gebore,
    Dat niks is ooit verlore

    En hy hoef dit nie te sê,
    Want dis in sy oë,
    'n Trots wat my laat skaam voel 'n trots van bo,

    En so waai die wind, my kind,
    En so waai die wind, ons blind,
    En so waai die wind, my kind, Mos alles weg,

    Maar dis diep in jou gebore,
    Dat niks is ooit verlore
    Ja, dis diep in jou gebore,
    Dat niks is ooit verlore.

    Смотрите также:

    Все тексты Bok van Blerk >>>

    Мой Упа Raak те уд Вир аль SY Kwale ,
    En HY Raak крюка сомов beneuk , п Goeie человек Маар daars " ,
    En HY Надер 86 ,
    En деур умирают Лайн ван SY О.Е.,
    Деур умереть oorloë ван verandering ,
    Ноу gedaan Кан Ян Син Хи , в
    En сы OE слово гоу Вер освети ,
    En ек Син Daar ком -н Стори ,
    Ван умереть джаре палец дополнения mense Вир beskerming gepleit Het ,
    Был н Брудербонд gebore ,
    En HY Син моих OE лба ,
    Маар умереть vuur ван аль умереть джаре ,
    Loop кони Ног деур SY есть.

    En так waai штампа ветра, мой вид ,
    En так waai штампа ветра, ONS слепой,
    En так waai штампа ветра, мой вид , Mos Alles Weg ,
    Маар DIS Дип в Jou gebore ,
    Dat Никс является ooit verlore .

    En HY вра моих деур умирают рассказы ван культиваторов Gaan дит Ног операционных Maties ,
    En ОНС Ног дополнения тал Praat хотите HY Weet DIS ПИФ дополнения boeke ,
    En HY ВЕНС вир мой 'N vrou ног,
    Ват умереть Haat 'N bietjie стиль кан Маак,
    Хотите дит цикл мес деур Дополнения являются ,
    Слово чистая sterker деур умирают джаре ,

    En так waai штампа ветра, мой вид ,
    En так waai штампа ветра, ONS слепой,
    En так waai штампа ветра, мой вид , Mos Alles Weg ,
    Маар DIS Дип в Jou gebore ,
    Dat Никс является ooit verlore

    En HY Hoef дит ние те SE ,
    Хотите DIS в сы О.Е.,
    н Trots Ват мой Laat skaam voel -н скачет ван бо ,

    En так waai штампа ветра, мой вид ,
    En так waai штампа ветра, ONS слепой,
    En так waai штампа ветра, мой вид , Mos Alles Weg ,

    Маар DIS Дип в Jou gebore ,
    Dat Никс является ooit verlore
    Ja, DIS Дип в Jou gebore ,
    Dat Никс является ooit verlore .

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет