• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Bok van Blerk - Pa En Seun

    Просмотров: 30
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Bok van Blerk - Pa En Seun, а также перевод песни и видео или клип.
    Ek staan hier alleen langs jou graf
    En ek wens so graag jy was nog hier
    Dat ons net kon praat,
    En ons trots kon laat vaar
    En ek net jou Pa kon wees

    Net die beste wil ek vir jou he
    Maar daai woorde was nooit net gese
    En hier waar jy le my seun weet ek nie
    Tyd was te min om oor te begin

    Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
    In Jou het ek lewe gevind
    Ek het jou lief jy's my kind
    Jy’s my kind.

    Se my hoe word 'n Pa so alleen
    Dit voel soos my enigste seun
    Die Here het jou my geleen

    Jou woorde draai steeds in my kop
    Daar is soveel wat 'n Pa nog wou vra
    Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind
    En dan sou jy alles verstaan

    Soos 'n pa wat sy lewe sou gee
    Met sy trane wat die see weg sou vee
    Maar hier waar jy le my seun
    Weet ek die tyd was te min
    En niks maak meer sin

    Se my hoe se 'n Pa vir sy seun
    In jou het ek lewe gevind
    Ek het jou lief jy's my kind
    Jy's my kind.

    Смотрите также:

    Все тексты Bok van Blerk >>>

    Ek staan ​​Хир Alleen Langs Jou Граф
    En ек Wens так graag JY был нагель Хир
    Dat ONS чистый Кон Praat ,
    En ONS рыси кон Laat Väär
    En ек чистая Jou Па гу Wees

    Чистая умирают Beste Виль ек Вир Jou он
    Маар daai woorde был Nooit чистая GeSe
    En Хир Waar JY ле мой Seun Weet ек Nie
    TYD был TE мин ом OOR те начать

    Se мой мотыга себе н Па вир сы Seun
    В Jou хет ек Леве gevind
    Ek Het Jou охотно JY мой вид
    Ян мой вид .

    Se мой мотыга слово -н Па так Alleen
    Dit voel Шоош мой enigste Seun
    Умереть здесь гет Jou мой Гелен

    Jou woorde draai кони в моей коп
    Daar является soveel Ват -н Па -моголь Wou вра
    Маар eendag МЧС JY крюка -н годовых слово мой вид
    En дан Су JY Alles verstaan

    Шоош 'N годовых Ват SY LEWE Су Джи
    Встретил SY Trane Ват умереть увидеть Weg Су Vee
    Маар Хир Waar JY ле мой Seun
    Weet ек умирают TYD был TE мин
    En Никс Маак Meer грех

    Se мой мотыга себе н Па вир сы Seun
    В Jou Het ек LEWE gevind
    Ek Het Jou охотно JY мой вид
    Ян мой вид .

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет