• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Essential Band - Klein Blink Oog

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Essential Band - Klein Blink Oog, а также перевод песни и видео или клип.
    Sterretjie loer deur die bloue Hemelvloer
    Hy kyk wat Loelie nou hier maak, hy sien dan sy is glad nie vaak
    Slaap kindjie slaap
    Klein blink oog ster, roep sy mammie daar van ver
    Hy fluister in haar oor daarvan, hul maak dan so maar gou 'n plan
    Slaap kindjie slaap
    Klein blink oog gaan voor die droomland venster staan
    Hy soek 'n droompie na sy sin en stap dan by die voordeur in
    Slaap kindjie slaap
    Sterretjie loer deur die bloue hemelvloer
    'n Pakkie gaan hy nou afgooi, 'n droompie soet en sag en mooi
    Slaap kindjie slaap

    Смотрите также:

    Все тексты Essential Band >>>

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет