Текст песни Essential Band - Raaisels
Просмотров: 1
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
0 чел. считают текст песни верным
0 чел. считают текст песни неверным
На этой странице находится текст песни Essential Band - Raaisels, а также перевод песни и видео или клип.
|
Wie gaan na die blommetuin, dis die kleine by Wie werk daar in sonneskyn, dis die kleine by Prom nou hier en gons nou daar, prom en gons nou deurmekaar Wie gaan na die blommetuin, dis die kleine by Wie draai om die bome vraai, dis die bose wind Waai daar tot die takke swaai, dis die bose wind Waai nou hier en draai nou daar, waai en draai nou deurmekaar Wie draai om die bome vraai, dis die bose wind Wie vlieg tog so hemelhoog, mooie vlindertjie Reënboog vlerkies word nooit moeg, mooie vlindertjie Vlikker hier en fladder daar, vlikker vladder deurmekaar Wie vlieg tog so hemelhoog, mooie vlindertjie Wie gaan na die blommetuin, dis die kleine by Wie werk daar in sonneskyn, dis die kleine by Prom nou hier en gons nou daar, prom en gons nou deurmekaar Wie gaan na die blommetuin, dis die kleine by Wie draai om die bome vraai, dis die bose wind Waai daar tot die takke swaai, dis die bose wind Waai nou hier en draai nou daar, waai en draai nou deurmekaar Wie draai om die bome vraai, dis die bose wind Wie vlieg tog so hemelhoog, mooie vlindertjie Reënboog vlerkies word nooit moeg, mooie vlindertjie Vlikker hier en fladder daar, vlikker vladder deurmekaar Wie vlieg tog so Hemelhoog, mooie vlindertjie Смотрите также:Все тексты Essential Band >>> |
|
Кто идёт в цветочный сад, это маленькая пчелка.
Кто работает там на солнышке, это маленькая пчелка.
Теперь здесь, а там жужжит, то тут ... смятение
Кто идёт в цветочный сад, это маленькая пчелка
Кто летает вокруг деревьев, спрашивая, это злой ветер
Дуй там, пока ветви не начнут качаться, это злой ветер
Дуй туда-сюда, дуй и кружись в смятении
Кто кружит вокруг деревьев, это злой ветер
Кто летит так высоко в небе, прекрасная бабочка
Радужные крылья никогда не устают, прекрасная бабочка
Мерцай здесь и порхай там, мерцай, порхай в смятении
Кто летит так высоко в небе, прекрасная бабочка
