• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Ronell Erasmus - Smag Na U

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Ronell Erasmus - Smag Na U, а также перевод песни и видео или клип.
    Die golwe breek en die winde roep U Naam
    Waar sal U ons vind die water neem ons saam
    Na 'n onbekende plek met soveel vrae, redes wat my hart nie wil verdra
    Egos van U Woord weerklink rondom my
    U is my sonskyn en my more dou
    Steeds die engel wat my snags omvou
    U is die asem teeg wat deur my vloei
    Al die skadu's in die somer son
    U is die winde wat teen my waai
    En die blooisels wat my tuin vervraai
    U's die verse van my liefde's woord
    Ek smag na U
    Ek smag na U
    Ek smag na U
    Ek smag na U
    Voor U Skeppingswerker kniel ek in stilte neer
    Sterre verskiet, my gebede voor U neer
    Geen afstand van liefde tussen stede en berge, al die grense en riviere het vir U geen perke
    Drome en gedagtes van U borrel in my
    U is my sonskyn en die more dou
    Steeds die engel wat my snags omvou
    U is 'n asem teeg wat deur my vloei
    Al die skadus in die more son
    U is die winde wat teen my waai
    En die blooisels wat my tuin vervraai
    U is die verse van my liefde's woord
    Ek smag na U
    Ek smag na U
    Ek smag na U
    Ek smag na U

    Смотрите также:

    Все тексты Ronell Erasmus >>>

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет