• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Touch of Class - Afrikaanse Keurspel

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    На этой странице находится текст песни Touch of Class - Afrikaanse Keurspel, а также перевод песни и видео или клип.
    Jy was beautiful in Beaufort-Wes en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou en ek en jy het op grafte en op treine op fort verleine se agterseats gevry
    En nou is jy en jou man mos computer alalysts
    Laas winter you try to cut above your wrists en nou skryf jy vir my
    Jy kan nie meer slaap
    Nie nie meer lag
    Nie nie meer iets vir jouself doen
    Nee nooit ooit weer vir my soen nie
    Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook terwyl jy menthol sigarette rook
    En al daai sweet, sweet dinge vir my sê terwyl jy sweet, sweet in my arms lê
    En die presiese woorde het ek presies vergeet
    Ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder ‘n koel summer cotton dress
    Ek kan nie meer slaap
    Nie nie meer lag
    Nie nie meer iets vir jouself doen
    Nee nooit ooit weer vir my soen nie
    Jy kan nie meer slaap
    Nie nie meer lag
    Nie nie meer iets vir jouself doen
    Nee nooit ooit weer vir my soen nie
    Kyk dié hande die
    Die twee hande van my
    Waar het ek dié twee hande gekry?
    Kyk dié hande die
    Dié twee hande van my
    Dié hande raak oud
    Maar daar's nog nie fout met die hande van ‘n ou man ja nee
    Kyk dié hande die
    Hulle't hard gewerk
    Doodmaak hande dié kan bid in die kerk
    Kyk dié hande die
    Hulle't te lank gewerk
    Dié hande is hard
    Dié hande kan slat
    Dié hande van ‘n ou man ja nee
    Dié hande van ‘n ou man ja nee
    Dié hande van ‘n ou man ja nee
    Die kole gloei soos vroeë rande
    Maar die vuur is in my kop
    En ‘n ysige wind skroei my hande
    Vas om die beker met dop
    Die ryp is ‘n vlam om my voete
    Maar die koue brand in my bors
    En ek drink en ek dink aan die soeter
    Wyn teen die grooter dors
    Met ‘n koue hart tot die more uur
    Drink ek teen die vuur in my kop
    En ek voel die koue en ek voel die vuur
    Vreet my stuk stuk op
    Met ‘n koue hart tot die more uur
    Drink ek teen die vuur in my kop
    En ek voel die koue en ek voel die vuur
    Vreet my stuk, stuk op
    En ek voel die koue en ek voel die vuur
    Vreet my stuk, stuk op

    Смотрите также:

    Все тексты Touch of Class >>>

    Опрос: Верный ли текст песни?
    Да Нет